advertisement
Question
Posted by: EINA! | 2008/09/15

Enkel verstuit/ligamente?

Hallo,

Hoe weet mens of jou enkel net erg verstuit is en of mens dalk ligamente geskeur het?

Ek het oor ' n bankie gespring en ' n klap geluid gehoor. Dit het dadelik ' n " eier"  gemaak en gepyn dat ek 2 keer wou omkap. Vandg is dit net vreeslik geswel, pers en baie ongemaklik om op te trap. Tussen my tone is rooi vlekke...?

Onder my voet is ook gewel. Ek drink myprodols en smeer voltaren in.

Dankie vir u tyd!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Eina!
Jy het 'n ligament geskeur - die blou is bloed onder die vel - gaan sien asb jou dokter vir 'n verwysing na 'n ortopeed want jy kan met 'n permanente swak enkel sit as dit nie reg behandel word nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/04

Ekt 2 maande terug my ligamente in my voet geskeur my enkel en brug van my voet.dis nou nog gewel en moeilik om my voet te beweeg en raak nog blou met baie staan hoe ernstig is dit.was by die dokter ma hule se dit kan reg kom met terapie ma eks ni so seker ni moet ek dalk gan vir n tweede opinie of dit ma tyd gee lat dit genees op sy eie.....

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/10/02

Is dar enige oefeninge vi n vestuite enkel en n geskeurde ligamente.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/10/11

Ek het gaan draf en van sypaadjie na teerpad skeef getrap en toe geval ook onmiddelik begin swel maar glad nie blou hoe meer ek op dit probeer loop dan swel dit meer. Was by ongevalle x-strale gevat niks gebreek maar kan eers maandag vir sonar gaan. Hoe weet mens of ligamente af is....

Reply to Anonymous
Posted by: Rolene | 2013/10/07

As die amente geskeur is en my ortopeed het 'n stut aangesit, wat moet ek doen om die swelsel wat nog voorkom, te verhoed en wat kan ek doen om nie permanente skade te laat nie, asseblief.Dankie.Rolene

Reply to Rolene
Posted by: ian | 2013/08/05

Ek het seker so 4/5 voet van n bakkie af gspring het goed op die bakkie gelaai, het ni n ander opsie gehat om af t klim ni of klim af of val af .. Toe kies ek spring af ek kan my vebeel ekt n klap geluid ghoor ma was so dankbaar om op grond te wees ekt wou an loop e dadlik het ek gvoel hier is groot vout .. Dit het di 31st julie gbeer vandg is di 5de augustus ek ws in krike en ek kan biki loop mar ek kani my voet buig ni hy is baie gswel sien niks blou of its ni ek sukkle my half dood om t loop en normal weg n verstuite enkl loop ek af ma di 1 is my baas eerlik di aand nah di avontuur wou ek my onderrok vuil maak soa seer was dit so kan jule vir my se of ek ligmente gskeer het en of di gswikte enkl nt my biki ore an sit ? Dink nie ek gan weer op di site kom ni sms my asb of add my op bbm -2651acbe. 0799365591 baie danki

Reply to ian

Posted by: susan | 2013/06/23

Ek ( 70jr) het 5 weke gelede geval. Presies dieselfde storie. Klap geluid, swelsel, potblou tot tussen tone en hakskeen. ook n voetbeentjie gebreek. X strale geneem. Been en voet te geswel vir gips en moes n " Moonboot" koop. Ek suffer!! Smeer maar Arnica olie aan en drink myprodols. Blykbaar skeur die ligamente eers voor die been kan breek. Drs vertel my dit sal so 3 mnde neem voor been aangegroei is, maar pyn gaan nog lank aanhou. Sterkte ou maat, hoop jy jonger as ek.

Reply to susan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement