advertisement
Question
Posted by: Melissa | 2012/07/17

Enkel swik na fraktuur

Ek het onlangs ''n enkel fraktuur opgedoen en wonder wat sal gebeur as ek in die toekoms dalk my enkel sou swik. My enkel fraktuur was ''n ongeluk, so dit was nie as gevolg van been verbrokkeling, ens nie. Kan dit weer lei tot ''n enkel fraktuur of sal dit soos in die verlede net ''n gewone swik wees? Ek is nogals baie skrikkerig hieroor. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Melissa
As die been goed aangegroei het, behoort daar nie weer 'n probleem te wees nie. Sorg net dat jy 'n gebalanseerde dieet ryk in suiwel inneem en gereeld oefen- stap is die beste.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Linda | 2013/07/09

Hi, ek het sowat 2 weke gelede my enkel seergemaak en enkel fraktuur opgedoen. wanneer sal ek weer kan beweeg op my voet.

Reply to Linda
Posted by: Alma | 2013/03/28

Ek het my enkel geswik meer as n maand gelede, bly nog seer. Moet ek plate laat neem? Dankie

Reply to Alma
Posted by: Healthy Bones | 2012/07/26

Hello Melissa
As die been goed aangegroei het, behoort daar nie weer 'n probleem te wees nie. Sorg net dat jy 'n gebalanseerde dieet ryk in suiwel inneem en gereeld oefen- stap is die beste.

Reply to Healthy Bones
Posted by: rebecca | 2012/07/18

Wat is `n log enkel voet onder baie seer kan nie trap p die voet nie

Reply to rebecca

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement