advertisement
Question
Posted by: Johan Engelbrecht | 2012/07/05

Enkel swelling

My seun (25jaar oud) se enkel is redelik erg geswel asook teer en rooi, dit is defnitief nie van n besering nie.
Hy het nie n mediese fonds nie. Die apteker het hom Coxfalm gegee. Ek wil net weet moet ons die enkel toedraai en warm hou pf moet ons die enkel koud hou.Dit is nou die 2de dag, hy loop met krukke.

Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johan

Indien dit nie as gevolg van 'n besering is nie, klink dit erg genoeg om 'n dokter te konsulteer. Dit is moontlik dat hy 'n vorm van artritis het, wat ondersoek en behandel moet word. Hitte, gevolg deur koue pakke, sal help om die swelling te verminder.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement