advertisement
Question
Posted by: LG | 2010/05/12

Enigiets om droog te wees

Dr ek het raad nodig want ek kan dit nie meer vat nie. Ek is sedert November op Yaz (nie seksueel aktief nie) vir edometriose. Voor dit was ek lank op Nordette, wat ek gelos het oor newe effekte met ''n dun watterige afskeiding. Afskeiding het redelik weggegaan toe ek af van pille af was, net een of twee dae in die maand wat ek effe probleem gehad het. Nou op Jaz is ek permanent sopnat, dit voel aofs ek gedurig in my broek piepie.Nou lyk die afskeiding wat ek met Nordette gehad het soos ''n druppel in ''n emmer. Dit is beslis nie ''n infeksie nie, dit het gekom met die pille. Wat kan ek andersins gebruik wat nie so ''n afskeiding maak nie. Ek voel of ek net wil by die huis bly, want dit is so baie dat dit soms verby my pantyliner gaan. Help dit maak my regtig nie baie lus vir die lewe nie, want ek moet die heeltyd worry of dit nie deur my klere gaan en wys nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo LG
Praat met jou gyne - miskien kan hulle eerder jou endometriose letsels lasar, of jy kan dalk ander tipe medikasie probeer soos
Progesteroon
Danazol
Aromatase inhibitor
GnRH analoog
Groete
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/12

Hallo LG
Praat met jou gyne - miskien kan hulle eerder jou endometriose letsels lasar, of jy kan dalk ander tipe medikasie probeer soos
Progesteroon
Danazol
Aromatase inhibitor
GnRH analoog
Groete
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement