advertisement
Question
Posted by: Claudene Swamers | 2011-05-12

Engelse sout

Ek het nou vir die eerste kker die engelse sout probeer, glo my as ek vir jou se ek drink n groot eetlepel wat bitter sleg is om afgesluk te kry en niks gebeur steeds nie, ek het al van laxa tot die apteker se movicol probeer en dit help steeds nie...nou het hy vir my 3 stepille gegee om soos hy dit noem die prop uit te kry maar dit is apsoluut wind wat dan uitkom...ek het nooit die probeleem gehad nie maar dis die afgelope 6 weke wat ek soos n sleggestopte patatsak voel...Gee tog adb raad wat dan kan werk..moet net nie se Timjan nie want dis nog erger as die engelse sout :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Probeer Normacol Plus, andersins sal ek 'n Lenolax enema voorstel - Hierdie beskikbaar van enige apteek en het nie 'n voorskrif nodig nie.

Indien dit egter nie werk nie, of indien jy enigsins abdominale pyn ervaar, moet jy 'n dokter raadpleeg.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011-05-16

Probeer Normacol Plus, andersins sal ek 'n Lenolax enema voorstel - Hierdie beskikbaar van enige apteek en het nie 'n voorskrif nodig nie.

Indien dit egter nie werk nie, of indien jy enigsins abdominale pyn ervaar, moet jy 'n dokter raadpleeg.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement