advertisement
Question
Posted by: Anon | 2009/11/03

Enfiseem

Ek het ' n rukkie terug vir dokter geskryf: My Pa hoes aanhoudend, vir maande al en hy slaap skaars in die aand. Dokter het toe genoem dat dit dalk enfiseem kan wees en ons huisdokter stem saam (of dit of asma)

Sy het vir my Pa steroids en iets anders voorgeskryf (blykbaar het hy baie goed geslaap gisteraand - hy het die dokter eers gister gaan sien)

Wat ek wil uitvind is, as dit wel enfiseem is, en hy hou op met rook, sal dit help? En vir hoe lank?
Ek weet dat enfiseem ' n lelike ding is en dat mens doodgaan daarvan so ek is baie bekommerd! Ek wil my Pa DEFINITIEF nie verloor nie - hy is nog baie jonk (51)!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
As hy ophou rook sal dit verdere skade voorkom, so ek sal dit defnitief aanbeveel. Ek sal voorstel dat julle 'n long funksie toets laat doen, dit sal julle 'n aanduiding gee van hoe erg dit is op die oomblik en dan kan mens ook later opvolg om te sien of die siekte gestabiliseer het. Het hy ook 'n longxstraal onlangs gehad?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/03

Hallo Anon
As hy ophou rook sal dit verdere skade voorkom, so ek sal dit defnitief aanbeveel. Ek sal voorstel dat julle 'n long funksie toets laat doen, dit sal julle 'n aanduiding gee van hoe erg dit is op die oomblik en dan kan mens ook later opvolg om te sien of die siekte gestabiliseer het. Het hy ook 'n longxstraal onlangs gehad?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement