advertisement
Question
Posted by: Chantel | 2011/04/11

Endometriose

Hallo.
Ek is vir die afgelope 6 weke op Danogen 100 kapsules, daar is ''n verkleining in my bors groote, ek is aggresiewer as ooit van te vore, ek is bang want al hierdie veranderinge wat plaas vind met my ligaam maak my depressief.
Gaan dit vir my moonlik wees om kinders te hê  in die toekoms agv die endometriose ?
Ek is daarmee gediagnoseer 1 Maart 2011 waar ek oorspronklik gegaan het vir die verwydering van ''n sist op my eierstok is dit nou in my gevind.
Help my asb, ek weet nie meer watter kant toe om te hardloop nie, want niemand kan my help met antwoorde nie.

Beste Groete
Chantel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

These are sid effects of the medication and will get better when you stop the medication. It is not possible to give a definite answer regarding fertility because this depends on the extent of the endometriosis. Your gynaecologist would be able to give you a better idea.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/04/13

These are sid effects of the medication and will get better when you stop the medication. It is not possible to give a definite answer regarding fertility because this depends on the extent of the endometriosis. Your gynaecologist would be able to give you a better idea.
Best wishes

Reply to gynaedoc | 1 comment (hide)
Posted by: RaadOp | 2013/06/04

Wil net graag uitvind wat om te doen want ons is al moedeloos. Ek het baie gevloei met my siklus en toe besluit om n gynie te gaan sien. Sy het gese sy vermoed endoemetriose en sy beveel die merina aan vir die bloeding. Ek het toe gegaan vir n 2de opinie en daar het die dr n ondersoek (intern) gedoen sonder handskoene want hy voel kamstig beter. Toe ek vir n 3de opinie gaan se die nuwe gynie ek het 3 siste op my eierstok waarvan 1 3cm was sy het m op medikasie gesit en die siste is weg en sy het ook die merina vir my ingesit met die merina het ek 4weke aan een gemenstrueer, sy het toe weer n sonar gedoen en nou sit ek weer met n sist van 3cm op my regter eierstok. Ek weet nogsteeds nie definitief of ek endometriose het nie. Ek het ook n reuk wat ek nog nooit van tevore gehad het nie en dit maak my baie selfbewus. wat moet ek doen?? Hoeveel gynies moet ek sien voor ek antwoorde kry

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement