advertisement
Question
Posted by: Skildklier | 2009/04/05

Endokrinoloog in Pretoria

Ek is 47 jaar oud en het skildklierprobleme vir die afgelope 14 jaar. Kan jy vir my ' n endokrinoloog in Pretoria aanbeveel - indien moontlik in die noorde van Pretoria, maar nie noodsaaklik nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ongelukkig is ek in Kaapstad gelee en is nie bekend met endokrinoloe in jou omgewing nie en ek stel daarom voor dat jy jou naaste hospitaal kontak, sodat hulle jou van die besonderhede van 'n endokrinoloog kan voorsien.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: D Botha | 2009/07/15

Hi, ons bly in ' n klein dorpie Musina en ek sukkel om ' n Endokrinoloog te kry, kan jy my asseblief verwys na een naaaste aan Musina. Dankie D

Reply to D Botha
Posted by: D Botha | 2009/07/15

Hi, ons bly in ' n klein dorpie Musina en ek sukkel om ' n Endokrinoloog te kry, kan jy my asseblief verwys na een naaaste aan Musina. Dankie D

Reply to D Botha
Posted by: Anonymous | 2009/05/23

Kan jy vir my '  n endokrinoloog in die Kaap aanbeveel. Ek bly in Bellville maar die suidelike voorstede is nie ' n probleem nie.

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Yolandi Bester | 2013/04/15

Dr Landman Lombaard, Kuilsrivier privaat hospitaal, die beste dr in die land. Ek vlieg van Pretoria af elke jaar om hom te sien. tel 021 900 6350.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement