advertisement
Question
Posted by: sanet | 2011/08/22

Endokrinoloog

Op soek na goeie geregistreerde endokrinoloog in Gauteng area

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sanet

Ongelukkig is ek in Kaapstad en is daarom nie bekend met die spesialiste in the Gauteng area nie. Ek stel daarom voor dat jy jou naaste privaat hospitaal kontak vir besonderhede.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Belinda | 2015/05/12

Op soek na ñ Endokriniloog in Durban area.

Reply to Belinda
Posted by: Ek op soek na n endokrinoloog in pretoria | 2015/04/10

Goeie MIddag ek is 31 sukel met hormone hare val uit ek key hare op pleke wat nie moët wees nie, was al by baie dr en niemand wil of kan my help nie. As da engine raad is asseblief ek is al moedeloos. Tanya

Reply to Ek op soek na n endokrinoloog in pretoria
Posted by: Anna-Beth Aylward | 2011/10/18

Ek is op soek na ''n Endokrinoloog in Kuilsrivier.

Reply to Anna-Beth Aylward
Posted by: roelien | 2011/10/11

goeiedag ek is opsoek na n goeie endokrinoloog in kaapstad asb vir my ouma sy gaan deur staat kliniek en dit help haar nie die skildklier ding verswak haar net en elke keer net meer simptome asb kan u help

Reply to roelien
Posted by: Been there | 2011/09/09

Prof Tess van der Merwe is in your area. Look her up on Google. She is very good.

Reply to Been there

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement