advertisement
Question
Posted by: MICHELLE | 2010/01/19

endobarrier

IS DAAR ENIGE DOKTER IN SA WAT VIR MY MEER INLIGTING OOR DIE " ENDOBARRIER"  HET. GELEES DAARVAN IN HUISGENOOT

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Michelle
Soos ek verstaan behoort gastroënteroloë of endokrinoloë vir jou te kan adviseer oor die 'Endobarrier'. Vra jou huisarts om jou na een van hierdie spesialiste te verwys. Dit is egter moontlik dat die prosedure nog nie deur ons Mediese Beheerraad goedgekeur is nie. Maar vra gerus vir 'n verwysing na een van hierdie spesialiste.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Thys | 2010/03/12

HI All,

anybody got more info on this for this?


Reply to Thys
Posted by: DietDoc | 2010/01/19

Beste Michelle
Soos ek verstaan behoort gastroënteroloë of endokrinoloë vir jou te kan adviseer oor die 'Endobarrier'. Vra jou huisarts om jou na een van hierdie spesialiste te verwys. Dit is egter moontlik dat die prosedure nog nie deur ons Mediese Beheerraad goedgekeur is nie. Maar vra gerus vir 'n verwysing na een van hierdie spesialiste.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement