advertisement
Question
Posted by: Phoebe | 2011/10/19

endimetirose

Geagte dokd

Ek wil gou eet ek het ''n jaar laas ''n operasie gehaad waar ek graad 4 endimetrose gehaat het en deur dit kon ek ni swanger word ni. ''n Goeie dokter by Medi kloof ht dit verwyder en 7 maande daarna toe is kek swanger. My baba is nou 6 weke oud maar ek bors voed nie omdat ek vreeslik gesukkel het. Gister was ek dok toe vir my seuntie se 6 weke inspuitings en die suster het vir my gese aan gesien ek ni bors voed nie moet ek so gou moontlik weer swanger raak ander gaan die endimetrose weer terug kom. Ek wil nie so go weer swanger raak ni miskie oor ''n jaar of so. Wat moet k doen.

Dankie vir u tyd

Mev P Janse van Nieuwenhuizen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Endometriosis does tend to recur, but the time frame is not always known. Planning a pregnancy in a year seems reasonable.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/10/28

Endometriosis does tend to recur, but the time frame is not always known. Planning a pregnancy in a year seems reasonable.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Leah | 2011/10/21

Ek sal nie ook gou swanger raak nie. Dis net die suster''s se advies. Doen wat jy voel is reg.

Reply to Leah

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement