advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011-02-03

Eltroxin

Neem Eltroxin en Tertroxin. Wil weet of ''n te hoë  dosis van Eltroxin
kan versoorsaak dat ek lighoofdig voel, dowwe hoofpyn, drukking agter my oë  en ore?
Sinus en bloeddruk is reeds deur GP uitgeskakel as die oorsaak?
Ek neem tans 1 Tertroxin en 1,5 Eltroxin - 01mg per dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Eltroxin, of sal ek se Tiroied-hormone, kan nare newe-effekte tot gevolg he indien die vlak daarvan in die ligaam te hoog is. Van die simptome wat jy noem kan moontlik wel hierdeur veroorsaak word. Meer algemene simptome is egter 'n vinnige hartklop en 'n gevoevl van "kort-asem" wat tot angstigheid, bewerigheid en rusteloosheid kan veroorsaak.

Ek stel voor dat jou dokter jou tiroied-vlakke 'n paar maal laat toets om hierdie produkte as die sondebo uit te skakel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011-02-04

Eltroxin, of sal ek se Tiroied-hormone, kan nare newe-effekte tot gevolg he indien die vlak daarvan in die ligaam te hoog is. Van die simptome wat jy noem kan moontlik wel hierdeur veroorsaak word. Meer algemene simptome is egter 'n vinnige hartklop en 'n gevoevl van "kort-asem" wat tot angstigheid, bewerigheid en rusteloosheid kan veroorsaak.

Ek stel voor dat jou dokter jou tiroied-vlakke 'n paar maal laat toets om hierdie produkte as die sondebo uit te skakel.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement