advertisement
Question
Posted by: ILSE | 2010-06-09

ELTROXIN

EK HET ''N ONDERAKTIEWE SKILDKLIER EN GEBRUIK ELTROXIN 0,05MG. HARTKLOPPINGS WAS EEN VAN MY OORSPRONKLIKE SIMPTOME. DIT HET EGTER NIE WEGGEGAAN NOUDAT EK DIE MEDIKASIE GEBRUIK NIE. IS DIT MOONTLIK DAT DIT AGV VAN DIE MEDIKASIE KAN WEES? GEBEUR NIE ELKE DAG NIE SOMMER GAAN 3 WEKE VERBY SONDER ENIGE HARTKLOPPINGS, GEWOONLIK NA ''N STRESVOLLE DAG EN KORT VOOR MENSTRUASIE WAT EK DIT ONDERVIND

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ilse
Die hartkloppings mag 'n ander oorsaak hê, soos 'n probleem met jou hart se ritme, of 'n Kalium tekort. Sommige mense kry ook hartkloppings van angstigheid. Ek stel voor dat jy 'n EKG kry om hart onreelmatigheid uit te skakel, en 'n UKE om te kyk of jou soute in jou bloed se vlakke reg is. As daar geen probleme is nie, kan jy jou dokter vra of jy Inderal 10 mg kan gebruik soos nodig as dit gebeur.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-10-25

ek gebruik eltroxin 0.5 nou al 30jr my dr het dit verhoog na 0.1 en nou die afgelope 2jr na 2 in die oggend van 0.1 ek het verander van dr en hy se ek drink na bloed toetse te veel eltroxin kan dit enige skade in my liggaam gedoen het

Reply to Anonymous
Posted by: Ria | 2010-06-10

Ek is 51 jaar oud. So ek is nou besig met my menapouse
Ek kry nogal gedurende die nag en vroeg in die oggend hartkloppings, ek gebruik Pur-Bloka (deur my dokter voorgeskryf) Hoeveel keer kan ek dit gebruik. En is die normaal.
Gedurende die dag kry ek geen hartloppings en ek moet net noem, dis nie so gereeld

Reply to Ria
Posted by: Cyberdoc | 2010-06-09

Hallo Ilse
Die hartkloppings mag 'n ander oorsaak hê, soos 'n probleem met jou hart se ritme, of 'n Kalium tekort. Sommige mense kry ook hartkloppings van angstigheid. Ek stel voor dat jy 'n EKG kry om hart onreelmatigheid uit te skakel, en 'n UKE om te kyk of jou soute in jou bloed se vlakke reg is. As daar geen probleme is nie, kan jy jou dokter vra of jy Inderal 10 mg kan gebruik soos nodig as dit gebeur.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement