advertisement
Question
Posted by: Anon. | 2009/07/12

Eltroxin

Ek is ' n 20 jarige meisie, ek is +- 6 - 10kg oorgewig. Ek studeer Dieetkunde op Potchefstroom. Ek het ' insulin resistance'  en drink 500mg glucophage 3x per dag al vir 5 jaar! Binne ' n tydperk van 18 maande het ek 15kg opgetel, terwyl ek 4km per dag gedraf het en baie mooi geë et het, dis toe dokters uitvind my bloedsuiker stuig tot 16 en dat ek PCOS het. Ek het ' n groot hormoon imbalance. Vanaf die ouderdom van 15, terwyl ek op glucophage is kon ek my gewig stabiel hou, maar daaglikse ligte weight training, 6km draf en reg eet bring my nog steeds nê rens. Dokters het met bloed toetse gevind my thyroid was onderaktief, maar met strawwe oefening (6am: 3km hardloop + situps en 4pm swem 1uur/fiets ry/ super circuit x 4 jaar) het ek net stadig nog gewig op getel maar volgens bloedtoetse is my thyroid nou net net normaal. Die gynae sê  vir my jammer ek moet maar net harder oefen, ek dink nie hy besef hoe baie ek reeds doen nie. Eks jammer, maar om eerlik te wees is ek gatvol gesukkel. Ek is ' n baie mooi meisie maar natuurlik ' n ou kyk eers na ' n meisie se liggaam voor hy haar kan sien. Dokters sê  vir my, dis my oorgewig wat hierdie chain reaction van insulin, bloedsuiker en hormone wanbalans so omvê r gooi. Nou ek weet ek vra iets wat eintlik dalk oneties is, maar kan ek nie net ' n bietjie eltroxin drink om van daardie ekstra gewig ontslae te raak nie? Sal dit regtig so sleg wees vir my want ek weet bloedtoetse sal wys my thyroid is laag maar normaal? Ek sal daarsaam hard oefen en reg eet, kan ek nie net bietjie hulp kry nie, ek begin moed opgee. Ek worry hoe gaan ek ' n suksesvolle dieetkundige wees as ek so lyk? Maar dan moet ek nog ook ' n voorskrif kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi

As jou bloedtoetse beweer dat jou kildklier NIE onderaktief is nie, sal die eltroxin nie werklik help nie. Eltroxin vervang net waarvan jou liggaam te min vervaardig: As jou tiroied-funksie dus normaal is, gaan die eltroxin meer kwaad as goed doen.

Jy kan wel jou tiroied-funksie weer oor 'n rukkie te laat toets om seker te maak dat die vlakke wel normaal is.

Baie, baie sterkte - Jy oefen soveel harder as ek, en ek weet hoe moeilik dit soms is om tyd daarvoor te maak!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: FREDA JANUARY | 2009/10/13

i take Eltroxin daily (0.1mg), but i keep on gaining weigth, skin is dry.

i aslo suffer from RT Artiritis and blood presure.

Reply to FREDA JANUARY

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement