advertisement
Question
Posted by: elanza | 2008-11-19

eltroxin

ek het die dr 3 weke terug gaan sien i.v.m knop in my keel. Die uitslae was toe, nadat die naald in my nek ingesit het om weefsel te trek, dat dit ' n groeisel op my skildklier is. Die skilklier funksies is ook getoets en dis normaal. Ek is nou vir 3 maande op eltroxin gesit met die doel om die skilklier en die groeisel te laat krimp. Dr wil nie nou uitsny nie. Hy se daar is geen newe effekte, behalwe dit gaan my laat gewig verloor. nou lees ek almal se dit laat hul gewig aansit. Wat is die newe effekte, indien dit my gaan laat gewig optel, laat ek eerder die groeisel uithaal.....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elanza
Mens sit gewig aan met 'n onderaktiewe skildklier, maar as jou dokter jou op Eltroxin gesit het vul hy die skildklierhormoon aan. Dit is nie altyd nodig om alle knoppe te laat uitsny nie, dit kan dalk herstel net met medikasie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement