advertisement
Question
Posted by: eina | 2010/09/05

elektriese skokke

Goeiemore dokter,

Die afgelope +- 5jaar kry ek sporadies sulke skokke in my borskas gedeelte, baie soos ek dink n elektriese skok sal voel. Dit is net vlietend, en nie seer of enige iets nie, net skrikwekkend. Ek dink altyd nou gaan ek dood, dan begin my hart vinnig klop en ek is uiters beangs.
Nou ewe skielik gebeur dit ook in my kop, maar dis sommer net soos n harde knal in my kop, dan skrik ek my skoon lam, maar dan is daar niks verder nie. (Net byvoeg dat dit gewoonlik slegs gebeur wanneer ek gaan le om te slaap)
Wat gemaak?
Dankie vir raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is nie 'n tipiese simptoom van enige toestand waarvan ek bewus is nie en ek stel daarom voor dat jy dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse te konsulteer om vas te stel of daar enige patologiese rede is vir die probleem.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement