advertisement
Question
Posted by: maxie | 2009/11/11

Elasticity of arteries 2

Dit was by n women'  s fair. Kan nie die naam van die toets onthou, maar hulle het getoets vir cholesterol, heart disease en ek dink die een was genoem "  elasticiy of the arteries"  en iets van artheoscleroses?. Jammer ek klink nou baie dom. Die dokter wou weet of ek cholestorol probleme of diabetes geskiedenis het. Ek het nie. Hy het gese ek moet my dokter gaan sien. Maar ek wou eers meer uitvind.


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maxie
Hulle het dalk 'n duplex dopler gedoen om te kyk hoe die vloei deur jou are is (raai ek..)Die behandeling is maar om jou cholesterol af te kry om die aanpaksel in die are te verminder, en ook om gewig te verloor as jy oorgewig is. Laat jou dokter 'n vastende lipogram, suiker en insulienvlakke toets doen. Jy moet van die vorige aand 10 uur nie eet of drink nie (behalwe water) so doen dit vroeg in die oggend.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/11

Hallo Maxie
Hulle het dalk 'n duplex dopler gedoen om te kyk hoe die vloei deur jou are is (raai ek..)Die behandeling is maar om jou cholesterol af te kry om die aanpaksel in die are te verminder, en ook om gewig te verloor as jy oorgewig is. Laat jou dokter 'n vastende lipogram, suiker en insulienvlakke toets doen. Jy moet van die vorige aand 10 uur nie eet of drink nie (behalwe water) so doen dit vroeg in die oggend.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement