advertisement
Question
Posted by: Natasha | 2011/03/16

Ekstra kilos afskud

Hi, Ek is 31 72kg en 1.6m lank my bm is nie wat dit moet wees, weet ek moet daai ekstra kilos afskud. ek eet glad nie meer stysel en probeer om elke dag groente, slaaie en vrugte te eet en drink 2L water per dag vanaf die 17 Januarie, het nog net 4.6 kilos verloor en staan nou doodstil? Wat kan die probleem wees? ek weet ek moet oefen!!! Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Natasha
Jou huidige BMI = 28.1, wat in die oorgewig reikwydte val. Om weer in die normale reikwydte te val met 'n BMI van 24, behoort jy 61 kg te week, dus 'n verlies van 11 kg. Ek verstaan nie hoekom sy stysel uitsny nie, aangesien koolhidrate die laagste energiewaarde van alle mikronutriënte het, nl 16 kJ per gram. As jy vet uitsny, spaar jy 37 kJ per gram - 'n aansienlike verbetering! Ek sal dus voorstel dat jy 'n gebalanseerde, lae-vet, energie-ingekorte verslankingsdieet (klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van so 'n dieet), en daaglikse oefening vir ten minste 30 min (touspring, fietsry, swem, gim, ens) gebruik om jou gewigsverlies aan te help. Die verlies van 4.6 kg in 8 weke is egter goed, aangesien 'n gebalanseerde verslankingsdieet veronderstel is om 'n gewigsverlies van 0,5 kg per week te veroorsaak. Te vinnige verlies, veroorsaak gewoonlik dat die persoon weer al die gewig optel - iets wat jy tog nie wil hê nie.
Hou dus by 'n gebalanseerde dieet en die oefening, en jy sal wel begin gewig verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Natasha | 2011/03/17

Baie dankie sal verseker die eetplan volg met oefening by!!!!
Waardeer dit!!!

Reply to Natasha
Posted by: DietDoc | 2011/03/16

Beste Natasha
Jou huidige BMI = 28.1, wat in die oorgewig reikwydte val. Om weer in die normale reikwydte te val met 'n BMI van 24, behoort jy 61 kg te week, dus 'n verlies van 11 kg. Ek verstaan nie hoekom sy stysel uitsny nie, aangesien koolhidrate die laagste energiewaarde van alle mikronutriënte het, nl 16 kJ per gram. As jy vet uitsny, spaar jy 37 kJ per gram - 'n aansienlike verbetering! Ek sal dus voorstel dat jy 'n gebalanseerde, lae-vet, energie-ingekorte verslankingsdieet (klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van so 'n dieet), en daaglikse oefening vir ten minste 30 min (touspring, fietsry, swem, gim, ens) gebruik om jou gewigsverlies aan te help. Die verlies van 4.6 kg in 8 weke is egter goed, aangesien 'n gebalanseerde verslankingsdieet veronderstel is om 'n gewigsverlies van 0,5 kg per week te veroorsaak. Te vinnige verlies, veroorsaak gewoonlik dat die persoon weer al die gewig optel - iets wat jy tog nie wil hê nie.
Hou dus by 'n gebalanseerde dieet en die oefening, en jy sal wel begin gewig verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.