advertisement
Question
Posted by: E.S. | 2009-01-13

Ekseem by gesteriliseerde katte

Twee van my katte is nou al meer as 3 jaar terug gesteriliseer. Hulle pluis die hare rondom hulle sterte uit. En krap vreeslik. My veearts het Ovarid voorgeskryf. Dit het tydelik gehelp. Is daar iets wat ek kan aansmeer om die gejeuk te verlig? Is daar nie ' n natuurlike produk wat oor die langtermyn gebruik kan word nie? Dit lyk my met die vakansie stress is dit erger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo E.S.

Jou katte het tipiese vlooibytallergie. Gebruik net elke 3 weke frontline en spuit jou matte met Flego. Die ovarid verlig net die simptome van vlooibytallergie maar doen niks aan die oorsaak nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Adele | 2009-01-20

Ons het ' n opregte rifrug (rooibruin van kleur) reun hond. Ongeveer 2jaar oud. Hy kry ekseem op sy linkervoorpoot wat dan so geweldig swel dat dit later begin bloei. Hy trap baie moeilik op hierdie poot. Dit versprei ook na die ander pote later en hy het geweldig haarverlies. Plaaslike veearts het al ' n reeks inspuitings gegee asook ' n pil wat hy vir 10dae moes gebruik en ons sny kos wat mieliemeel bevat uit. Tog keer dit weer terug. Is daar enige ander aanbeveling wat ons langtermyn kan gebruik om hierdie arme hond se pyn te verlig.
Ons hoor graag van u.
Baie dankie
Adè le

Reply to Adele

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement