advertisement
Question
Posted by: Janet | 2011/10/12

ekseem

hi
eks 24 jaar oud en ek het ekseem en ek weti van wat kry ek dit nie in die winter is dit weg maar in die somer is dit erg op my linker arm dit jik ek kry dit op 3 plekke op my arm.
wat kan die oorsaak wees van dit dat ek dit kry????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Janet

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Ekseem kan deur interne faktore in die liggaam veroorsaak word, asook eksterne faktore. Jou dokter sal die moontlikhede moet ondersoek. Ekseem het vele behandeling en die beste koers van behandeling sal deur jou dokter voorgestel word.

Verwys na die volgende artikel vir meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Eczema

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement