advertisement
Question
Posted by: MPC | 2011/05/11

Ekseem

Naand dokter, my seuntjie is 28 maande en het tans ekseem agtewr sy kniee in die voue. Hy word wakker van die gejeuk en se dit pla hom. Is daar enige iets wat ons hom kan gee om die ergsyte gejeuk weg te vat.<br>Die salf wat die ped gegee het is kla aangesien hy nogal lanklaas ekseem gehad het so ons wend tans maar Mylocort room aan??<br><br>Wat kan ons gee vir die gejeuk??<br>Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

MPC

Ek stel voor dat jy 'n ligter kortisoon salf twee keer per dag aanwend. 'n Goeie produk is Repivate. Calomine lotion kan baie meer gereeld aangewend word om die simptome van erge jeuk te verlig.

Dit is egter 'n goeie idee om weer die pediater te konsulteer om vas te stel of daar enige vorm van infeksie teenwoordig is en wat gegee kan word as kroniese medikasie vir sy ekseem.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement