advertisement
Question
Posted by: Inkie | 2009/02/04

Ekseem

bejaarde...80jaar oud. Erge ekseem. Sy stress geweldig en krap haarself stukkend.
Dringend opsoek na raad vir medikasie wat sy oor die toonbank kan koop. Geen mediese fonds nie. Pensionaris. Klinieke wil nie vir haar salf of iets soortsgelyk gee nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Inkie
Dit is tog vreeslik dat die klinieke nie vir die bejaarde persoon wil help nie. Daar is eintlik geen medikasie wat vir sulke ekseem oor die toonbank beskikbaar is nie aangesien sy waarskynlik kortikosteroïede sal moet gebruik om die erge ekseem te beheer en sulke salwe kan net deur 'n mediese dr voorgeskryf word. Eintlik behoort sy 'n Dermatoloog te spreek. Kan sy nie dalk by een van die publieke of onderwys-hospitale uitkom nie? Hulle sal haar kan behandel, maar dit gaan baie geduld vat omdat die pasiënte lank moet wag om gesien te word.
Ek hoop dat die dame gehelp kan word.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Annie | 2009/02/04

Hi Inkie, ek sukkel ook erg met ekseem, en het die room gekry by die apteek, ( Aspen Mometasone cream) binne 1 dag was daar n groot virskil probeer dit of wag to die Dr jou antwoord. Ek het omtrent R101.00 betaal.

Reply to Annie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement