advertisement
Question
Posted by: Annie | 2009/01/29

Ekseem

My bullterrier het vogtige ekseem tussen sy tone. Hy lek al die medikasie wat ons aanwend af, en dit vererger die situasie. Die veeart het hom ' n mengsel van vitamiene, kortisoon en antibiotika gespuit, wat gewoonlik gehelp het, maar nou raak die tussenposes tussen behandelings baie korter. En die kortisoon is skadelik op die langtermyn! Die toestand vererger in nat weer. ek het raad gekry om hom 1cc ivomec te spuit? Kan iemand dalk help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Annie

As jy kortisoon langtermyn verkerd gebruik kan dit skadelik wees. Ivomec help net as daar parasite is. Dit klink soos 'n tipiese kontakallergie. Gee elke dag Efazol and twee Allergex hoiikoorspille. Maak nie saak wat die allergie veroorsaak nie die twee middels verhoog die vel se weerstand.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement