advertisement
Question
Posted by: J | 2011/06/11

Eksamenstres

My seun (16 jaar oud) sukkel vreeslik met eksamenstres. Dit is besig om sy uitslae te beï nvloed. Wat kan ek vir hom gee om hom rustig te hou gedurende die eksamen? Ek is ook versigtig om nie iets te gebruik wat dalk kan maak dat hy afhanklik daarvan word nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is uiters belangrik om 'n produk te gebruik wat hom nie slaperig of lomerig sal maak nie. Vra jou apteker vir 'n produk met die naam van Prodorol. Hy kan dit voor eksamens gebruik. Dit sal hom nie lomerig maak nie. Dit is 'n eenvoudige beta-blokker wat die simptome van erge stres sal verlig. Hy behoort nie afhanklik hiervan te raak nie.

Jy kan ook 'n natuurlike produk soos Calmed probeer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lin | 2011/06/11

Natura se Rescue Remedy

Reply to Lin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement