advertisement
Question
Posted by: JC | 2010/08/31

Eksamen stres

My 15 jarige seun is geweldig op sy senuwees gedurende ''n toets of eksamen. Dit is so erg dat dit sy prestasie beï nvloed. Is daar medikasie wat ek vir hom kan kry hiervoor? Is dit veilig om dit op ''n gereelde basis te neem - hulle skryf weekliks toetse? Het ek ''n voorskrif hiervoor nodig? Hy gebruik daagliks ook Concerta 54mg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo JC
Moenie sommer enige ding saam met sy Concerta gee nie, bespreek dit eerder met die neuroloog wat die Concerta voorgeskryf het - dalk moet hy sy Concerta se dosis aanpas, want dit kan ook angstigheid veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement