advertisement
Question
Posted by: Anri | 2011/12/19

Eksamen spanning

More dr Anrich

Wat is n goeie kalmeer middel om te gebruik om net bietjie rustig te raak vir n groot vraestel. En hoe lank voor die tyd moet mens so n pil drink om die beste effek te kry.

Kers groete!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anri

Vir voorskrif medikasie, sal jy jou dokter moet konsulteer, vir 'n produk soos byvoorbeeld Stresam. Ongelukkig kan die medikasie lomerigheid veroorsaak. 'n Betablokker kan die simptome van angs onderdruk en jou fokus verbeter. Jy het ook 'n voorskrif hiervoor nodig.

Jy kan jou apteker konsulteer oor medikasie wat oor die toonbank beskikbaar is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Ange | 2012/01/19

Hi Dr

Wat veroorsaak sakke onder mens se oë  en wat kan help vir dit?

Reply to Ange
Posted by: anon | 2011/12/20

Eglonyl takes the edge off the stress not too strong to put you to sleep.

If you want something natural try over the counter ReliCalm

Reply to anon
Posted by: Anri | 2011/12/19

Dankie.
Ek het al gehoor van die Ativan. Is die dokters gemaklik om dit te gee? Want ek soek sommer BAIE.

Dankie vir die raad en sterkte vir jou.

Wens soms die lewe was makliker.....

Reply to Anri
Posted by: B | 2011/12/19

Ek kry paniek anvalle. Wat my altyd tydens eksamen gehelp het is om ativan (sit onder die tong) te gebruik. By Doc gekry op voorskrif. Jy kry ook natuurlike goeters vir so iets, soos daai ''natural'' remedies, pers botteltjies by clicks. Maar ''slegs'' vir eksamen of sulke goeters. Weetie van ander of beter nie. sterkte

Reply to B

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement