advertisement
Question
Posted by: bietjie bekommerd | 2009-01-14

ek wil graag weet

hi, ek wil net graag weet wat is " symptons"  van kanker onder...? ek was nog nooit by ' n dokter om ondersoek of net ' n check up te doen onder nie. al probleem wat ek het is dat ek vir ' n lang tyd na my " period"  pantyliners moet dra want daar is so geel/bruinerige waterige jellyrige vloeistof wat uitkom en dit het nogals ' n reukie.. ek kry baie skaam oor dit, want my kerel kan dit ruik...

kan dit wees dat daar iets fout is of kan dit wees dat ek die verkeurde onderklere dra? ek het dit gereeld gekry so rukkie terug, toe kry ek dit nie meer nie, en nou weer. ek is so dag gelede kla met periods..

baie dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds more like an infection, though occasionally cancer can present like this.\ the obvoious thing is to see a doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: anon | 2009-01-15

Dit kan ook net ' n infeksie wees wat behandeling kort en sal weggaan. Gaan asb na '  gynae toe, dit sal jou regtig help en dan kan jy weer vol selfvertroue lewe... sterkte..

Reply to anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement