advertisement
Question
Posted by: jade | 2010/09/09

ek wil baie graag n mooier vel he

ek kry pimples en blackheads wat moet ek gebruik vir dit ek het al so baie goed gebruik en niks het al sover iets gedoen nie help my asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Jade

Ek stem saam dat daar geweldig baie produkte vir aknee beskikbaar is en dat baie hiervan dikwels nie werk nie. Ek stel voor dat jy met 'n produk soos BENZAC AC5 WASH begin, en indien nie na 6 weke enige verskil maak nie, jy met 'n dokter gesels oor die volgende stap in behandeling wat antibiotika, die pil of iets soos Roaccutane kan insluit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: jade | 2010/09/10

baie dankie maar moet ek n voorskrif he vir so iets soos benza ac5 want ek is maar net 19jaar oud en al my vriende het mooi velle en ek voel net baie uit want my vel is nie mooi nie

Reply to jade
Posted by: pharmacist | 2010/09/10

Hi Jade

Ek stem saam dat daar geweldig baie produkte vir aknee beskikbaar is en dat baie hiervan dikwels nie werk nie. Ek stel voor dat jy met 'n produk soos BENZAC AC5 WASH begin, en indien nie na 6 weke enige verskil maak nie, jy met 'n dokter gesels oor die volgende stap in behandeling wat antibiotika, die pil of iets soos Roaccutane kan insluit.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement