advertisement
Question
Posted by: desre ferguson | 2012/09/18

Ek wil baie graag gewig verloor

ek weeg nou 50kg en wil graag vir loor help asb en ek is kort my ouder dom is 28 jaar out help my .dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Desre
Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir voorbeelde van gebalanseerde diëte. Kies 'n dieet wat jy maklik kan toepas en kombineer dit met 30 minute se oefening elke dag (bv. fietsry, swem, touspring, flink stap, ens). Wees asseblief versigtig om nie te veel gewig te verloor nie, aangesien dit jou gesondheid in gevaar kan stel.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/09/18

Beste Desre
Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir voorbeelde van gebalanseerde diëte. Kies 'n dieet wat jy maklik kan toepas en kombineer dit met 30 minute se oefening elke dag (bv. fietsry, swem, touspring, flink stap, ens). Wees asseblief versigtig om nie te veel gewig te verloor nie, aangesien dit jou gesondheid in gevaar kan stel.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement