advertisement
Question
Posted by: Magrith | 2011-03-22

Ek sukkel om gewig te verloor na geboorte

Ek was altyd maer maar na my dogter se geboorte het ek geen gewig verloor.my maag bly geswel en groot.wat kan ek doen dat my maag nie so swel?Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Magrith
As jou maag geswolle is, dan kan dit of die gevolg wees van gerekte spiere na die geboorte van jou dogter, of a.g.v. 'n mediese probleem soos prikkelbare dermsindroom. Ek sal voorstel dat jy 'n mediese ondersoek laat doen, sodat die dr kan vasstel wat presies die probleem veroorsaak. Indien dit slap spiere is, dan sal gereelde oefeninge soos 'sit-ups' wel help. Maar as jou maag uitsit a.g.v. 'n mediese probleem, dan sal jy daarvoor behandeling moet ontvang en ook jou dieet aanpas. As jy 'n diagnose het, kan ons kyk of jou dieet aangepas moet word, al dan nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Immanuel | 2011-04-01

My vrou het a gesonde baba seun gekry, hy is nou 2maande oud. Die probleem is: die ma se maag is so groot, asof sy nog swanger is. Sy het terug gegaan na ses weke en die dokter het vir haar gese  wat binnekand is net gasse, dus as gevolg van haar diet. sy het complain van pyn en sy het ander dokter laat pleeg en die het vir haar na die sonnaar gestuur. die uitslaag was  dat goed in haar maag nie in die regte posisie nie, en moontlikheid is dat sy moet geopereer word(spiere nie op hul plek nie).

Sy het normal gekraam en die baba het meer as 4Kg geweeg. My vraag is kon die dokter nie met die geboorte geopereer nie  en in hierdie geval is dit moontlik dat die dokter se fout kan wees? Dankie

Reply to Immanuel
Posted by: DietDoc | 2011-03-23

Beste Magrith
As jou maag geswolle is, dan kan dit of die gevolg wees van gerekte spiere na die geboorte van jou dogter, of a.g.v. 'n mediese probleem soos prikkelbare dermsindroom. Ek sal voorstel dat jy 'n mediese ondersoek laat doen, sodat die dr kan vasstel wat presies die probleem veroorsaak. Indien dit slap spiere is, dan sal gereelde oefeninge soos 'sit-ups' wel help. Maar as jou maag uitsit a.g.v. 'n mediese probleem, dan sal jy daarvoor behandeling moet ontvang en ook jou dieet aanpas. As jy 'n diagnose het, kan ons kyk of jou dieet aangepas moet word, al dan nie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement