advertisement
Question
Posted by: Zenna | 2011/08/23

ek soek raad asseblief

eks al 5maande of wafering agv DVT. maar hul kry nie my lesing reg nie. een week is dit 4.05 en die volgende week 1.21. ek moet nou elke derde dag trek.
kan u dalk vir my se wat is die oorsaak van dit. eks deesdae baie moeg kan wafering die rede wees daarvoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zenna

Ongelukkig kan ek nie vir jou van 'n rede voorsien oor hoekom daar gesukkel word om jou lesing reg te kry nie. Ek stel daarom voor om jou dokter te vra of dit dalk moontlik is om 'n lae dosis aspirien te gebruik. Vir jou moegheid sal jou dokter bloed moet trek om vas te stel of jy nie dalk bloedarmoede het nie. Dit is moontlik dat die Warferin bloedverlies deur die gastrointestinale sisteem veroorsaak. Daar is ook wel ander oorsake vir kroniese moegheid wat ondersoek moet word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: louie | 2011/09/26

sorry my email nou reg

Reply to louie
Posted by: louie | 2011/09/26

ek soek raad ek en my vrou ryk nie te goed onder
ods was al by dokter die dok het ons pille gegee
wat baie sleg was dit het weg gegaan maar net vir n week dan kom dit trug gee my raad wat moed ek gaan koop by apteek en hoe moed ek dit gebryk

Reply to louie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement