advertisement
Question
Posted by: gouelokkies | 2008/11/24

Ek soek ook lokke

Help my asb! Ek is in my vroee 30s en my hare is so lelik.Ek bid en vra die Here vir mooi hare. Dit groei glad nie. Dit breek en lyk soos gras. Ek het alles op die mark al probeer. Niks werk vir my nie. Ek is baie selfbewus en beny ander vroue met mooi hare. Wat kan ek doen om dit gou lank te kry en gesond. Ek het so effens krul en kan niks doen nie.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gouelokkies
Mens moet van binne af begin! Kry 'n vitamien soos Nu-hair, was jou hare met 'n goeie shampoo ( moenie lag nie, maar baie pasiente sweer by die blou honde en perde shampoo wat mens by petshops kry!) Gebruik 'n conditioner, vermy warm rollers, of baie warm haardroeers of krultange. Laat jou skildklier hormone en ystervlakke toets. Gooi bergamot essens in jou shampoo ( 1 botteltjie per bottel shampoo) Moenie rook nie!
Hoop dit help!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/14

Hi I am a 14 year old teen girl....I am looking for help as quick as possible to grow my hair very long...I have very,very short ,,,,...please help

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement