advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2011/08/02

Ek sien geel

More Dokter,
Dit het ''n tyd terug opgehou gebeur, maar die afgelope paar dae gebeur dit weer. Die eerste minuut of so na ek wakker word sien ek alles in skakerings van geel en groen. Ek voel nie sleg nie, en my sig is andersins 100%.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek is nie seker wat die oorsaak van jou simptome is nie en ek stel daarom voor dat jy 'n oog spesialis vir 'n ondersoek konsulteer. Sommige mense kry visuele steurings voor die begin van 'n migraine, maar jy noem nie dat jy met hoofpyne of migraines sukkel nie.....

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement