advertisement
Question
Posted by: Tired | 2008/08/10

ek menstrueer al vir langer as ' n jaar

ek wil net advies he... sedert my baba laas jaar in mei gebore is menstrueer ek nog al die tyd. ek het al op die inspuiting (2keer)gegaan. dit het net die vloei ligter gemaak. ek is moeg, het ongelooflik seer en wil net die heeltyd slaap. somtyds voel dit asof ek wil dood gaan. ek weet nie of dit enigeiets hiermee te doen het nie maar ek is ook baie opgeblase, al het ek niks geeet nie. somtyds is ek vreeslik naar en as ek bietjie hard gewerk het voel dit of ek in mekaar wil sak. asseblief ek wag nou al langer as 4 maande om by ' n doktor uit te kom maar word nerens gehelp nie. gee my asseblief net raad. Yolandie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The most likely cause is hormonal. It sounds like you may also be a bit anaemic from losing blood. I am not sure why you have not been able to see a doctor for more than 4 months, but you will have to do this. A full assessment will be needed to decide what treatment is necessary.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tired | 2008/08/20

Dankie, ek was uiteindelik by ' n dokter. Hy het gesê  dat die " gedeelte in my brein"  (weet nie wat noem ' n mens dit nie) wat die seine aan my eierstokke moet gee om te laat ovuleer " werk nie"  reg nie. Hy het my op die pil (Yasmin) gesit. Ek het opgehou menstrueer maar het maar nog seer.

Nogmaals dankie.

Yolandie

Reply to Tired

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement