advertisement
Question
Posted by: Este | 2009/03/12

Ek kry ' n dooie gevoel op my skouerblad

Goeie dag. Ek kry '  n dooie kol gevoel agter op my regterskouer blad die afgelope paar dae, dit voel soos wanneer jy jou hand of voet doodgele het en geen gevoel het nie, en dan later kry jy daai '  pins&  needles'  gevoel wanneer dit weer bykom. Die probleem met my skouer is net, dat dit enige tyd van die dag of enige plek gebeur, so twee dae na dit begin het, het my lae rug begin seer raak as ek op '  n sekere manier buk of iets optel.Gister het ek skietpyne in my linkerheup en linker bobeen af vlugtig gekry? Ek het '  n 7 weke oue baba, en het aanvanklik gedink dit kan verband hou met die optellery ens.
Is dit ernstig? moet ek na '  n dr of fisio of sal dit weggaan?
baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Este

Dis moontlik spierspasma en 'n afspraak by 'n fisioterapeut sal 'n goeie idee wees. Intussen kan jy Panado vir verligting drink (indien jy borsvoed).

Groete




Dr Anrich Burger


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement