advertisement
Question
Posted by: vallery | 2013-06-19

ek is 'n paar jaar gelede met graves gediagnoseer en het 2 keer bestraling ontvang my vriend verstaan nie hoe ek soms voel nie wwar kan ek 'n drukstuk hiervan kry om te wys

ek voel somtyds ellendig van my skildklier agv die graves maar niemand kan dit verstaaaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement