advertisement
Question
Posted by: Kaity | 2009/11/09

EK HET Q KOORS GEHAD

Dr , Ek het Q koors opgedoen van ' n bosluis byt. Dis nou al 8 maande later. Skielik het die simptome weer opgeduik van die naweek af en ek voel glad nie lekker nie. (My kop en lyf is baie seer, my nek en rug voel styf en ek voel koorsig). Kan dit weer opvlam, of moet ek maar net geduldig wees (ek het nie ' n mediese fonds nie net ' n hospitaal plan)
Kan ' n apteker vir my Doxycyclin gee, want dit is al wat gehelp het saam met tramal vir die pyn, enige ander pynpille help nie?

Dankie byvoorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Halli Kaity
Jy moet maar 'n opvolg bloedtoets doen en as positief, moet jy weer doksisiklien kry.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/09

Halli Kaity
Jy moet maar 'n opvolg bloedtoets doen en as positief, moet jy weer doksisiklien kry.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement