advertisement
Question
Posted by: rene | 2011/09/28

Ek het pyn in regterkant onder bors - voel of perd mygeskop het.

Dit is ''n week en voel of fit erger word - ek weet nie of dit net die ribbes is nie en of dit ''n besering onder die ribbes is nie - ek het ook ''n blaas infeksie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rene

Jou borskaspyn is heel waarskynlik as gevolg van inflammasie van die gewrig tussen die ribbes en die borsbeen. Gebruik Myprodol kapsules om jou simptome te verlig. Koue en warm pakke (10 minute elk), moet ook drie keer per dag op die area gewend word.

Jou blaasinfeksie sal heel waarskynlik met 'n kursus antibiotika behandel moet word en jy sal jou dokter vir 'n voorskrif moet konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement