advertisement
Question
Posted by: tertia | 2010-09-04

ek het n nekprostese ontvang dra nog steetS

ek het Dinsdag my 6 weke geloop met Miamj neKstut. Ek kan eers die dokter op Woens sien maar wil ook al tussen begin terugkeer werk toe. Ek het gehoor daar is rehab wat ''n mens moet kry. AS DIE KLOK DINSDAG SLAAN WAT DOEN EK PLUK EK NET DIE HARDE DING VAN MY NEK AF. EK IS GEDAAN MET DIE DING EN EK WEET NIE WAT NEK REHAB BEHELS NIE.\SAL BLY WEER AS IEMAND MY KAN HELP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Tertia,

teen hierdie tyd het jy seker al die sjirurg gesien en hopelik kon jy die stut toe afhaal. Ek vertrou dat hy jou toe vir die korrekte rehabilitasie gestuur het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010-09-13

Beste Tertia,

teen hierdie tyd het jy seker al die sjirurg gesien en hopelik kon jy die stut toe afhaal. Ek vertrou dat hy jou toe vir die korrekte rehabilitasie gestuur het.

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement