advertisement
Question
Posted by: sommer net ek | 2011/11/28

ek gee op!!!!

ek is emosioneel te swak om voort te gaan met huwelik van 29jr. is so bevoorreg om goeie (rook,drink nie!) man te hê ,so wat is probleem?
daar bestaan nie iets soos emosionele gevoelens in sy woordeboek! Hy verstaan nie hoekom iets my seer maak nie!! hy verstaan nie hoe kan ek nie saam met hom stem oor dinge wat vir hom reg is nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

After 29 years, you're SUDDENLY ( apparently ) keen to just give up ? Surely you both deserve to see a marriage counsellor togetherand try to work this out, or at least to eventually make a more informed and thought-out decision to part ? He surely hasn't suddenly become unable to udnerstand you - presumably you have more suddenly decided this is intolerable ?
Good responses from other readers here !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Charlotte | 2011/11/29

Never give up, no no not after 29 years!!! Think about these years together, you came a long way and surely it could have not been that bad, to give up on your marriage now will be fatal, do you REALLY want to start over now? Acceptance is the key word here, some things are better left not said or understood, you know your hubby very well by now and just look at all the positives you have and don''t argue over minor things that are not important. Get a hobby, go out with your girlfriends for tea and lunch and enjoy your marriage and life, dont go throw away 29 years!!!! Good luck!

Reply to Charlotte
Posted by: Romany | 2011/11/29

Ek stem saam met Zexeon.
As jy 29 jaar getroud is moet jy seker nou so 50 - 55 jaaroud wees?
Jy weet, mens se hormone en " needs" en alles veander op daai ouderdom...
My raad is. Kyk binne jouself. Is jy te afhanklik van jou man dalk? Miskien neem n ander houding in. Wie gee om of hy saam met jou stem? Jy weet hoe jy oor sekere dinge voel en dit is vir jou reg so bly stil as jy sien hy stem nie saam nie en voel goed binne jouself omdat jy jou eie opinie het. Daar is n gesegde " smile and nod..." 
Kry vir jou dingetjies om te doen wat jouself beter laat voel... bak cupcakes of verf n skildery of maak n tuin of brei n teddie beer... watookal jou gelukkig maak.
Mens hoef nie ALLEs tot die dood toe deur te praat en argumenteer nie. As jy goed doen wat jou gelukkig maak sal jy sein. Dis nie nodig nie.
Om getroud te wees vir so lank moenie meer n ë ffort" wees nie. Julle is nou maats en elkeen het die reg om sy eie opinie te he en sy eie dinkg te doen. Moenie aanmekaar kritiseer nie... onthou, hy is nie meer jong nie.
Neem meer beheer oor jou eie lewe en jouself, jou eie geluk en aanvaar hom vir alles wat hy vir jou was die afgelope 29 jaar +.
SMile and Nid as hy nie saam stem nie. Jy weet binne jouself jy is reg. O en, een mens kannie op sy eie argumenteer en baklei nie, so hy sal gou moeg word.
Voorspoed jy an dit doen

Reply to Romany
Posted by: Zexeon | 2011/11/29

Ek sal eerder veg vir die huwelik van 29 jaar as om so gou tou op te gee, wat van huweliksberading om te sien of julle nie kan bou aan die huwelik nie?

Reply to Zexeon
Posted by: net ek | 2011/11/29

ek kan nie meer nie! O Here my GOD help my!!!

Reply to net ek
Posted by: cybershrink | 2011/11/29

After 29 years, you're SUDDENLY ( apparently ) keen to just give up ? Surely you both deserve to see a marriage counsellor togetherand try to work this out, or at least to eventually make a more informed and thought-out decision to part ? He surely hasn't suddenly become unable to udnerstand you - presumably you have more suddenly decided this is intolerable ?
Good responses from other readers here !

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement