advertisement
Question
Posted by: Madelein | 2012-08-01

ek al 15 dae laat

Hi daar ek wil by jou graag uitvind wat vout kan wees ek is al 15dae oor my tyd ek het maandag toe ek 13dae oor my tyd was ''n bloed toets gedoen vir swangerskap maar dit het negatief terug gekom. Ek wil graag weet wat kan vout wees. Ek sit tans met hoebloeddruk en ek wil net by laas laas maan die 10,11 en die 12 het ek bloed selle in gehad as ek klaar ge gepiepie het en my afgevee het. Maar dit was net bloed selletjies niks erenstigs nie ek moes toe die 18de my maanstonde gehaad het en het niks gekry nie en nog steeds niks nie. Ek wil weet of jy my dalk kan help en my kan se wat vout kan wees ek is 32 jaar oud en is op eltroxin skuldklier pille.Dit het nog nooit gebeur dat ek my maandstonde skiep nie, help asb ek sien die dr eers die 20ste Augustus.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Causes of missed periods include stress, changes in diet, not ovulating, cysts, hormonal problems, thyroid problems.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: unknown | 2012-11-26

Ek is 4 weke laat , kan ek dalk sWanger wees? .ek het well n ligte bruin afskyding gehad! Wat kan dit wees

Reply to unknown
Posted by: unknown | 2012-11-26

Ek wil net weet kan ek swanger wees as ek laat is, ek het n ligbruin afskeiding gehad? Wat gaan aan ? Help asb

Reply to unknown
Posted by: gynaedoc | 2012-08-05

Causes of missed periods include stress, changes in diet, not ovulating, cysts, hormonal problems, thyroid problems.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement