advertisement
Question
Posted by: QRLP | 2009-01-06

Ejakulasie

Goeie dag,ek is ' n man 45 jaar,ondervind nie erektiele disfunksie nie, vind dit wel moeilik vind om te ejakuleer.Ek gebruik tans medikasie, Lamictin,Epillim en Lexamil.Sommiges beweer die medikasie vertraag ereksie en ejakulasie.Wat staan my te doen om die probleem te minimiseer,is daar medikasie beskikbaar wat my probleem kan oplos.Jou mening sal beslis waardeer word. Beste Groete, QRLP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Most of the medications you use can cause either Erectile dysfunction or delayed ejaculation or anorgasmia ( inability to have an orgasm) there is nothing you can take on top of that to control this side effect. The only option is for your neurologist to put you on alternative treatment – if it exists – to reduce these side effects. Under NO circumstances shoud you stop you medication – you know what will happen if you do. Contact SASHA if you need more assistance

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: CASPER | 2009-01-07

Dit lyk my dat ons manne wat hier gesels almal al in die middeljare verkeer.

Iets wat ook belankrik is, is dat die prostaat se vog weekliks ten minste 2 keer leeggemaak moet word as ' n baie goeie teenvoeter vir prostaat probleme. Ek het dit in betroubare literatuur gelees. My huisdokter wat na Australie emigreer het, het dikwels aan my gesê  dat ' n prostaat wat nie genoeg werk nie probleme gaan gee.

Daarom glo ek dat dit belangrik is dat ' n man se penis kop kliphard is wanneer hy ejakuleer. Hy is dan tot so ' n hoogte opgewerk dat die prostaat sommer 10 tot 20 keer kragtig saamtrek. Elke druppel vog in die prostaat en semen in die saadbuise word uitgeskiet.

' n Laaste opmerking : Ek is darem bly dat ek nie meer 25 jaar oud is nie. Ek het so gesukkel met premature ejakulasie dat ek my vrou nie kon bevredig nie. Ek het dikwels in minders as 5 pompe gekom. Dan lê  ek vir ' n halfuur om hom weer styf te kry. En as ek dan weer opklim is dit wragtig amper weer dieselfde storie. Miskien het ek dan darem 10 stote gehaal.

Gebruik gerus die rek versigtig en haal in wat julle dalk voorheen verloor het.

Reply to CASPER
Posted by: Max | 2009-01-07

Haai daar, ek probeer om die rek nie langer as 6 min. te dra nie. Moenie kanse neem en die risiko loop om skade aan jou penis te doen nie. Geniet dit

Reply to Max
Posted by: QRLP | 2009-01-07

Dankie vir die raad ouens,ek gaan dit beslis probeer.Max, jy noem dat die rek nie vir te lank in posisie moet wees nie, hoeveel minute ongeveer. My vraag aan seksoloog- Is daar ook enige ander voorstelle wat ook voordelig kan wees vir ander.Groete

Reply to QRLP
Posted by: Max | 2009-01-06

Haai daar ouens, Ja wat Casper se is waar. Ek doen dit ook dikwels so dan is dit baie lekker wanneer sy kop so groot swel. Maar pasop dat jy dit nie vir te lank doen nie want die rek verhoed bloed sirkulasie en kan die ereksie weefsel beskadig.

Reply to Max
Posted by: Stefan | 2009-01-06



Casper,

Jy het my nou so lus gemaak dat ek vandag sommer vroeg van die werk af huis toe wil gaan. Dankie vir jou raad. Ek gaan dit beslis vanaand probeer.

Reply to Stefan
Posted by: Casper | 2009-01-06

Jou probleem is waarskynlik dat jou penis styf genoeg is om te penetreer, maar jou penis kop bly nie kliphard binne-in haar nie. Dit is nie die einde van die wereld nie. Miskien is dit ' n bonus. Baie mans, veral die jonges sukkel weer met premature ejakulasie.

Laat ek jou sê  wat ek doen. Ek pomp en geniet my gate uit totdat ek byna gedaan is. Dan het my vrou al ' n paar orgasmes gehad. Ek trek my penis dan uit, droog die slymerigheid af en sit ' n stywerige rek om die basis teen my lyf. Die kop swel gou lekker hard uit. As ek dan weer opklim kan ek kom wanneer ek daarvoor reg is. Ek dink ' n man het die sagte wrywing oor sy blink uitgeswelde penis kop nodig om ' n dosyn of wat kragtige ejakulasie sametrekkings te kan kry. ' n Vagina wat te nat is gee te min wrywing.

Knip jou pubis hare gerus maar korter. Dan raak die hare en die rek nie verstrengel nie. En boonop is vel teen vel baie meer eroties as ' n bos hare op ' n bos hare.

Geniet dit en spuit die semen soos jy gedoen het toe jy jonger was ! !

Reply to Casper

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement