advertisement
Question
Posted by: Lea | 2008/11/19

EINA! Anus seer...

Hi dok,

Eks 10weke swanger en het 1 dag nie opelyf gehad. Van toe af is daar ' n skeurtjie in my anus en ek suffer van die pyn. Was al by dr op ' n vorige geleentheid en hy het vir my Scheriprock (so iets) voorgeskryf wat gewerk het, maar toe was ek nie swanger nie.

Enige iets wat ek kan drink om stoelgang sag te hou in swangerskap? Ek weet wat om te eet, maar het erge naarheid en sukkel om vrugte,water ens te eet.

ASSEBLIEF dok, gaan eers vlg Dond gynae toe.

Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lea, jy kan met veiligheid Duphalac stroop gebruik om die stoelgang sag te hou, en kan Scheriproct gebruik, dit sal nie die baba beinvloed nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Aloe | 2008/11/19

Ek gebruik " Aloe lakseermiddel"  kry dit by cklicks. Natuurlik!
Dit is ' n alwyn produk. Die Dr het gese hou dit sag!
Die Dr het gese daar is niks mee verkeerd om lalseermiddels te gebruik.
Daar is baie ander!!
Groete

Reply to Aloe

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement