advertisement
Question
Posted by: Bianca | 2010/08/18

Egskeiding en verblyf

Ek wil net graag uitvind asb., ek en my man is uitmekaar uit toe ons 10 maande getroud was. Hy het my laat gaan toe ons seun 3 weke oud was. Kan ek met ons egskeiding vra dat hy die helfte van my verblyf moet betaal, ek bly tans by my ouers en dit werk nie uit nie. Hy betaal R 2000 onderhoud aan ons seuntjiie. Ek voel net as ek nie ''n kind gehad het nie kon ek sommer in ''n bachelor''s flat vir goedkoop gaan bly het, maar nou moet ek ''n 2 slk plek soek vir my en my seuntjie en kan dit nie alleen bekostig nie. Watse regte het ek met so iets want hy is die een wat wil skei en terug is na sy eks toe.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Jy sal definitief kan aanspraak maak op 'n bydrae. Ek sou voorstel dat jy 'n Reel 43 aansoek oorweeg om jou instaat te stel om hangende die egskeiding onderhoud van hom te eis.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/08/29

Jy sal definitief kan aanspraak maak op 'n bydrae. Ek sou voorstel dat jy 'n Reel 43 aansoek oorweeg om jou instaat te stel om hangende die egskeiding onderhoud van hom te eis.

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement