advertisement
Question
Posted by: yolanda | 2013/01/21

egskeiding

ek is so omtrent ''''n jaar terug geskei. my man het baie gedrink en my emosioneel afgekraak. ek was skuldig in die opsig omdat ek dit tegelaat het en dit weggesteek het vir ander mense. hy het ongelooflik baie skuld gemaak en hy was nie krediet waardig nie, so nou betaal ek dit want dit was op my naam. hoe leef so mens saam met sy gewete, wetende dat hy ander skade berokken, of het hulle net geen gevoel nie. hy gaan aan met sy lewe asof niks fout is nie. draai die wiel of is dit maar ''''n ouvrou storie. ek is 28 ons was 5 jaar getroud gewees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement