advertisement
Question
Posted by: jakobus | 2011-05-18

Egbreuk pleeg hoe lank nog

44 jaar terug was ek verloof ,my verloofde het my verneuk en ek het die velowing gebreek, ek is toe getroud daarna met my heudige vrou. ons huwelik was reg, op ''n stadium het ek afgeskeep gevoel van my vrou se kant af, sy het my te min seks gegee, sy was hardwerkend in ons besigheid, staan vir niks terug nie, in 2003 het ek ''n verhouding gehad ,my vrou het uitgevind as gevolg van my cell foon, ek het stil gebly oor die ontmoetings maar het dit vir my vorige verloofde gese dat my vrou my uitgevang het,ek het toe vir my vrou gese dit is net vriendskaplik maar het stil gebly oor die ontmoetings, sy het dit 2004 aanvaar en in 2005 het sy die waarheid toe uit gevind,deur midel van ander persone Sy het my baie sleg gese en uitgeskel, vanaf 2007 het dit toe beter begin gaan, intussen het ek nooit -|- ak verbreuk via sel foon of ontmoetings van my vorige eks voor ek getroud is met my huidige vrou,my vrou het niks van haar gehou nie as gevolg van haar ontrouheid. 2003 het ek my vrou gese dat ek nie geweet het dat ''n buite egtelikke verhouding so erg kan wees nie. laas jaar die 1 Augustus het my vrou weer uitgevind dat ek nou n verhouding via cell met my vorige verloofde het. ek het elke dag gebel of ge sms Op die huidige oomblik gaan dit baie sleg met ons huwelik, sy se my baie sleg sy het my nog nie verlaat nie en se sy sal eerder selfmoord pleeg voor sy my verlaat.Sy se sy het my vergewe maar kan dit nog nie verwerk nie Ek is nou moeg vir haar bakleiery,ek moet erken ek het nadat die 2003 verhouding al my rekords of boodskappe afgehaal aan die tweede vrou aangesien ek bang was my vrou sal dit weer uitvind.Ek het 2 dae terug vir haar gese ek het nou genoeg gehad en dat sy har moet reg ruk, ek het ook vir haar gese sy moet op hou karing aan my ek is soos ''n rekker trek jy te veel dan kan dit bars, is dit verkeerd van my om moeg te wees vir dit als. Sy het ''n brief laas jaar in September op gestel waar ek geteken het nadat ek haar belowe het dit het net van April 2010 begin laat dat sy kan self moord pleeg indien ek nog gelieg het, sy het toe die rekords laat op trek waar dit toe gewys het dit is langer as April, en sy het ook probeer self moord pleeg, maar het dit oorleef. Is dit mooi van my om te verwag sy moet no ales stop, sy noem my ''n hond, as sy so baklei en nog baie ander goed. Hoe moet ek reageer op haar, ek weet nie hoe om die huwelik weer reg te kry nie, is dit normaal van my om te verwag dat sy moet ent kry dit is darem nou al 8 maande.WAT MOET EK DOEN

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like you've been making your life needlessly complex, involved with a new woman, your Ex and your curent wife, makybe in a sense cheating on all of them, and using the cell-phone in such a way as to leave traces of your activities. You seem to have treated all three women badly, yet you apparently object when others point this out. What were you expecting, ap[plause ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Dog I am | 2013-10-01

Ek het veel erger dinge gedoen as Jakobus . My vrou weet al vir 3 jaar dat ek haar met hoere verneuk het . In my oe is ek n hond , en ek verdien haar nie . Steeds hou sy my aan , en verduur my ter wille van ons kinders . Ek is haar dankbaar daarvoor . Ons baklei soms en sy soek antwoorde , oor waarom ek die hoere bo haar verkies het ? Ek was selfsugtig , en het in n groef van wellus en sonde verval . Ek probeer dit nie vir myself regverdig nie , en ek kan ook nie . Ek het berou oor wat ek gedoen het , en het haar om verskoning gevra .Ek vra haar nie om my te vergewe nie , ek verdien nie vergifnis nie . Hoe vergewe n vrou n man vir wie sy so lief was , n man wat haar gebreek en verneder het ? Ek bid tot die HERE en vra Hom om haar te genees , en om haar hart in Sy hande te neem en haar te troos . Ek het haar hele lewe en wese vernietig . Ek is die woord man nie werd nie . So ou Jakobus , verander jou naam na Kakobus , jy is net so sleg soos ek en al die ander honde daar buite .Mag GOD ons genadig wees en ons vergewe vir ons sondes . My vrou wat ek smag om terug te wen is al vir jare gebroke , ek sal my lewe lank wag om haar terug te kry , ek het haar genoeg seer gemaak , en hoop sy sal gesond word en my weer vertrou . Ek het heeltemal afgesien van my verkeerde dade , en ek het tyd , my lewe wat oorbly sal ek aan haar wy , al moet ek sonder liefde wees so lank dit neem. Ek het haar lief !!!!

Reply to Dog I am
Posted by: ina | 2011-05-20

ek skaam my vir jou om so n iets te kan skryf van jou vrou, jy verdien haar nie, SIES vir jou, onthou net dit wat jy doen haal jou in en dan is dit te laat. jou vrou moet die krag en ondersteuning van familie of mense na aan haar kry om van jou te skei. ek se weer skaam jou.

Reply to ina
Posted by: Hestia | 2011-05-19

Jou vrou het die reg om kwaad te wees so lank SY wil. Alles in die lewe gaan nie oor jou nie. Hoe sou jy gevoel het as sy dit aan jou gedoen het? Dan sou jy nie eens die simpel vraag gevra het nie. Jy kan bly wees sy is net kwaad vir jou. BAIE van ons vrouens sal al lankal jou uit geskop het. Jy is haar nie werd nie. Ek hoop sy maak haar oë  oop en sien dat jy haar baie hartseer gebring het.
Gaan kyk maar in die oë  van die ander twee vrouens. Siestog. Dalk sal hulle jammer wees vir jou

Reply to Hestia
Posted by: Just Saying! | 2011-05-19

verwaand!!!Jy Cheat en gee haar die skuld vir alles, jy het geen verantwoordelikheid aanvaar vir jou dade nie en gaan maar net voort met jou verhouding met jou eks wat jou rondgeneuk het, sy moet jou los en klaar kry, ek het nie tyd vir mans soos jy , jy het die vermetelheid om vir haar te se sy moet haar reg ruk maar jy is die een wat die probleem het, as ek sy was sal ek jou ook nie seks gee nie want jy slaap rond , nee wat gaan soek simpatie op ''n ander plek , jy gaan nog eendag berou wat jy aan haar doen , die ander pop skroom nie om ''n verhouding te he met ''n getroude man nie, so soort soek soort dit se baie van haar mentaliteit, so sy het jou rondgeneuk destyds , tien teen een doen sy dit nog steeds en het jou op die kant, doen jou vrou ''n guns en skei haar en gee haar wat haar toekom , haar afgesloof in die huis en besigheid en jy bedank haar so, nie wat jy is nie ''n man nie maar ''n luis, regte mans waardeur hulle vroue en het respek vir hulle huwelik,
Jy kort ''n goeie oorveeg, rondneuk verwoes lewens en dit is altyd die onskuldige party wat die seerste kry, JY VERDIEN NIE HAAR NIE EN MOET EERS ''N MAN RAAK, LEES JOU BRIEF WEER EN SIEN WAT ALMAL HIER BO GESIEN HET , HULLE IS REG JY IS NIE DIE RAAD DIE MOEITE WERD NIE , !!!!

Reply to Just Saying!
Posted by: Romany | 2011-05-19

With all due respect, you are not even worth this discussion.
I hope your wife opens her eyes and leaves you before she picks up some sort of STD.

Reply to Romany
Posted by: ZA01 | 2011-05-19

Ek stem heeltemal saam met Gogga - jy het obviously ''n hengse ego dat jy soveel van jouself kan dink.
Jy is dom om te verwag jou vrou moet dinge net aanvaar - jy besef geensins hoe seer jy jou vrou gemaak het nie!! Geen huwelik kan weer dieselfde wees na so iets nie.
Sit ''n bietjie die skoen aan die ander voet - sou jy als net so aanvaar het as dit sy was wat jou so behandel het?
Sies man, ek sou my skaam as ek jy was.

Reply to ZA01
Posted by: Gogga | 2011-05-19

Jou vrou is heeltemal korrek, jy is ''n hond.
Mag sy van erens af die sterkte kry om jou uit die huis te skop en mag sy ''n wonderlike man vind wat die grond waarop sy loop verafgod.
Dit is totaal abnormaal on ENIGEETS van enieiemand te verwag. Alles wat sleg is wat jou kant toe kom, verdien jy.
Gaan trek in by een van jou " verhoudings"  en laat jou vrou wat deur dik en dun by jou gestaan het alleen dat sy rus en vrede in haar lewe kry.

Reply to Gogga
Posted by: cybershrink | 2011-05-19

Sounds like you've been making your life needlessly complex, involved with a new woman, your Ex and your curent wife, makybe in a sense cheating on all of them, and using the cell-phone in such a way as to leave traces of your activities. You seem to have treated all three women badly, yet you apparently object when others point this out. What were you expecting, ap[plause ?

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement