advertisement
Question
Posted by: SS | 2011/09/29

Effexor

Is Effexor gevaarlik? Hoeveel mense ervaar regtig die newe effekte daarvan? Kan dit werklik jou depressie en angstigheid erger maak? Waarom is dit dan op die mark?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Effexor is 'n uitstekende produk vir depressie. Pasiente reageer baie goed op hierdie medikasie en indien dit reg gebruik word, kan die persoon 'n goeie gestruktueerde lewe lei. Indien jy angs ervaar terwyl jy hierdie medikasie gebruik, moet jy jou dokter konsulteer, want dit is dan baie moontlik dat jou toestand nie goed beheer word nie.

Asseblief moenie 'n dag se dosis mis nie, aangesien jy baie slegte newe-effekte sal ervaar.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Santie | 2011/09/29

Mense se reaksie op medisyne verskil, maar vir my is Effexor ''n wonderwerk.

Reply to Santie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement