advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2011-02-07

Eetplan en kJ

Hallo Dietdoc

Ek het al gelees dat u ''n eetprogram van 6300 kJ aanbeveel vir gewigsverlies. Ek wil die kJ verdeel sodat ek iets van alles kan eet. Hoeveel kJ kan ek van elke voedselgroep insluit, byvoorbeeld:

kJ vir protein (maer rooivleis, vis, hoender)?
kJ vir eiers en vetvrye suiwel?
kJ vir groente?
kJ vir lae GI volgraan stysel?
kJ vir vrugte?

Baie dankie
Lizzy

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lizzy
Nou vra jy my 'n amper onmoontlike taak. Ek wil jou liewer verwys na die verslankingsdiëte op hierdie Webwerf. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van 'n gebalanseerde lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet. Die kombinasie van hierdie soort dieet met gereelde oefening sal wel lei tot gewigsverlies.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-02-08

Beste Lizzy
Nou vra jy my 'n amper onmoontlike taak. Ek wil jou liewer verwys na die verslankingsdiëte op hierdie Webwerf. Klik op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' vir ‘n voorbeeld van 'n gebalanseerde lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet. Die kombinasie van hierdie soort dieet met gereelde oefening sal wel lei tot gewigsverlies.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement