advertisement
Question
Posted by: janine | 2012/02/28

eetplan

Goeiedag doc
Ek is gediadnoseer met meneirs desease! Het jy dalk ''n eetplan wat ek kan volg om hierdie aanvalle te voorkom van vertigo! Dankie! Janine

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Janine
Meniere se siekte word gekenmerk deur vertigo, naarheid, braking, tinnitus en doofheid a.g.v. oorproduksie van endolimf in die binne-oor. Tans is daar geen genesing vir hierdie toestand nie, maar mediese behandeling soos die gebruik van medikasies teen naarheid en duiseligheid kan help. Daar is ongelukkig ook geen spesifieke dieet wat vir die toestand sal help nie. Indien jy met ontwateringspille behandel word, vra asb jou dr of apteker of dit 'kaliumsparende' pille is, al dan nie. Indien dit nie kaliumsparend is nie, moet jy sorg dat jy 2-3 keer per week 'n groot bord groente en/of vrugte eet om jou inname van kalium aan te vul.
Sterkte met hierdie moeilike toestand.
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/02/29

Beste Janine
Meniere se siekte word gekenmerk deur vertigo, naarheid, braking, tinnitus en doofheid a.g.v. oorproduksie van endolimf in die binne-oor. Tans is daar geen genesing vir hierdie toestand nie, maar mediese behandeling soos die gebruik van medikasies teen naarheid en duiseligheid kan help. Daar is ongelukkig ook geen spesifieke dieet wat vir die toestand sal help nie. Indien jy met ontwateringspille behandel word, vra asb jou dr of apteker of dit 'kaliumsparende' pille is, al dan nie. Indien dit nie kaliumsparend is nie, moet jy sorg dat jy 2-3 keer per week 'n groot bord groente en/of vrugte eet om jou inname van kalium aan te vul.
Sterkte met hierdie moeilike toestand.
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.