advertisement
Question
Posted by: anel | 2012/02/28

eetplan

More doc, kan doc my asb help om my kj inname te bepaal met die volgende dieet bv:

oggend: bakkie bulgaarse jogurt met berries en so 2 eetlepels sonneblomsaad

snack:tee met melk x2 , paar amandels en appel

middagete: volgraan wrap met opgekookte eier,stukkie mozarella kaas, repies wortel en spinasieblare

snack: tee met melk, appel of paar neute of biltong

aandete: annique shake

dit kan maar rofweg bepaal word...

baie dankie x

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anel
Ek kan ongelukkig nie vir Lesers hul kJ-inname bereken nie aangesien dit gou al my tyd in beslag sal neem. Die dieet wat jy beskryf, lyk redelik en jy behoort gewig daarmee te verloor. Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en soek vir die 'Calorie Counter' wat vir jou die energiewaardes van die meeste kosse sal gee sodat jy self jou energie-inname kan bereken. Dit word aanbeveel dat volwasse dames 1500 kcal of 6300 kJ per dag inneem om gewig te verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/02/29

Beste Anel
Ek kan ongelukkig nie vir Lesers hul kJ-inname bereken nie aangesien dit gou al my tyd in beslag sal neem. Die dieet wat jy beskryf, lyk redelik en jy behoort gewig daarmee te verloor. Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en soek vir die 'Calorie Counter' wat vir jou die energiewaardes van die meeste kosse sal gee sodat jy self jou energie-inname kan bereken. Dit word aanbeveel dat volwasse dames 1500 kcal of 6300 kJ per dag inneem om gewig te verloor.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement